27 Maart 2020 Lesse uit uitdagings

27 Maart 2020 Lesse uit uitdagings

0 0 6 mesi fa
Lesse uit uitdagings. Ek is doodseker dat nie een van ons, ons sou kon indink dat dit wat aan die gebeur is, ooit met ons sou gebeur nie. Hoe is dit moontlik dat in hierdie tyd waarbinne ons lewe sulke dinge kan gebeur? Dis seker die vraag op almal van ons se lippe. Wel, dit het gebeur en nou is die baie goeie vraag, wat gaan ons hieruit leer? Kom ons word saam stil en dan vra ons die vraag vir God en dan wag ons 'n slag op Sy antwoord. Seën en sterkte.

Autore

Seguici su Facebook

iAB member
Copyright 2020 - Spreaker Inc. a Voxnest Company - Crea un podcast - New York, NY
Aiuto